Skip to content

Kanada gaan strenger reëls voorstel om goedere uit te hou wat met dwangarbeid gemaak is [KLANK]

# Die Kanadese premier, Mark Carney, sê sy Liberale regering gaan binnekort wetgewing instel oor dwangarbeid in voorsieningskettings. Amerika het nuwe tariewe van 10- tot 12,5-persent voorgestel vir meer as 60 lande wat hy sê nie aandag gee aan die invoer van goedere wat met dwangarbeid vervaardig is nie. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger het ‘n heffing van tien-persent op Kanada voorgestel. Carney sê sy regering ondersteun die algehele doelwit om dwangarbeid te bekamp:

ENG CarneyOnForcedLabour