# Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, sê daar is geen regverdiging of noodsaak vir die 25-persent tarief wat Amerika teen Kanada ingestel en wat Dinsdag van krag geword het nie. President Donald Trump het ook ʼn tarief van 25-persent ingestel op invoere van Mexiko, terwyl die tarief op Chinese goedere met 20-persent verhoog is. Trudeau sê hy gaan die Amerikaanse tariewe by die Wêreldhandelsorganisasie uitdaag, asook deur die vryehandelooreenkoms wat die twee lande dek:
Kanada daag Amerikaanse tariewe uit by Wêreldhandelsorganisasie [KLANK]
ENG TrudeauOnTariffs