# Amerika se gewese visepresident, Kamala Harris, het ‘n boek geskryf met die titel, 107 Days. Dit gee ʼn kykie agter die skerms van haar ervaring tydens die kortste presidentsveldtog in moderne geskiedenis. Die boek handel oor haar veldtog vandat oudpresident Joe Biden aan die wedloop onttrek het tot president Donald Trump se oorwinning in November. Harris sê die boek is baie persoonlik:
Kamala Harris stel boek vry oor haar 2024-veldtog om president te word [KLANK]
ENG HarrisOnBook