Skip to content

Kabinet verwelkom die ondertekening van die vredesplan tussen Israel en Palestyne [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet verwelkom die ondertekening van die Amerikaanse president, Donald Trump, se vredesplan tussen Israel en die Palestyne wat die weg baan om die verwoestende konflik in Gaza te beëindig. Sy sê die stap stem ooreen met Suid-Afrika se langdurige verbintenis tot wêreldvrede, geregtigheid en vryheid vir die mense van Palestina. Ntshavheni sê die kabinet verwelkom ook die vrylating van Israelse gyselaars in ruil vir Palestynse politieke gevangenes:

ENG NtshavhenionTrump