Skip to content

Kabinet versoek openbare insette oor nuwe Ekonomiese Transformasiefonds [SOUND]

# Die kabinet versoek die publiek om hul menings te deel oor ‘n voorgestelde Ekonomiese Transformasiefonds om inklusiewe groei te bevorder en ongelykheid te verminder. Die fonds sal na verwagting klein ondernemings, werkskepping en vaardigheidsontwikkeling ondersteun, veral in minderbevoorregte gemeenskappe. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie gesê openbare insette is die sleutel tot die vorming van ‘n fonds wat sal voldoen aan Suid-Afrika se ontwikkelingsbehoeftes:

ENG NtshavheniOnFund