Skip to content

Kabinet tree vinnig op teen bek-en-klouseer-uitbrekings [KLANK]

# Die Kabinet sê hy het vinnig opgetree teen ‘n nuwe uitbreking van bek-en-klouseer, met inperkingsmaatreëls wat reeds in plek is. Die Departement van Landbou het meer as 900-duisend dosisse entstof bestel, met die eerste besending wat binnekort verwag word. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê plase wat geraak is in Gauteng, Mpumalanga en KwaZulu-Natal is onder kwarantyn geplaas, en die beweging van vee word beperk:

ENG NtshavheniOnOutbreaks