Skip to content

Kabinet stel Suid-Afrikaners gerus te midde van bewerings oor Amerikaanse visums [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet neem kennis van berigte dat sommige wit Suid-Afrikaners wat na Amerika verhuis het op grond van ‘n sogenaamde wit volksmoord, se visums na bewering geweier is. Die kabinet herbevestig alle Suid-Afrikaners, ongeag hul politieke oortuigings, is welkom in die land en word deur die Grondwet beskerm. Sy erken wel dat Suid-Afrika steeds worstel met maatskaplike en ekonomiese uitdagings wat almal raak:

ENG-NtshavheniOnSA-US