Skip to content

Kabinet stel Seiso Mohai as nuwe voorsitter van Openbare Beleggingskorporasie aan [KLANK]

# Die kabinet het ‘n nuwe raad vir die Openbare Beleggingskorporasie goedgekeur, en die adjunkminister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai, as voorsitter aangestel. Hy volg die adjunkminister van Finansies, David Masondo, in die rol op. Die aanstellings volg op die bedanking van verskeie raadslede te midde van bestuursuitdagings in die staatsbeheerde batebestuurder. Minister Khumbudzo Ntshavheni sê die nuwe raad sal staatsbestuur versterk, bestendigheid herstel en vertroue herbou:

ENG-NtshavheniOnPICBoard