# Die Kabinet het die vrystelling van die konsep Nasionale Entrepreneurskapstrategie en Implementeringsplan vir openbare kommentaar goedgekeur. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die strategie fokus op die bevordering van die jeug en voorheen-benadeelde ondernemings, deur mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings te versterk. Die plan sluit entrepreneurskapsonderwys, tegnologie-uitruiling, toegang tot befondsing en markte, regulatoriese hervorming en netwerkvorming in:
Kabinet keur konsep Nasionale Entrepreneurskapstrategie goed [KLANK]
ENG-NtshavheniOnEntreprenuership