# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet het twee wetsontwerpe vir die Parlement goedgekeur. Die Suid-Afrikaanse Regterlike Opleidingsinstituut-wetsontwerp sal die instituut wat regters oplei, herstruktureer, insluitend die aanstelling van ’n dekaan en die uitspel van die direkteur se rol, om die howe te versterk en regverdiger te maak. Die Besigheidlisensiëringwetsontwerp sal besigheidlisensiëring moderniseer, ekonomiese groei aanwakker, en sal klein en informele besighede ondersteun. Ntshavheni sê albei wetsontwerpe is nou beskikbaar vir openbare kommentaar:
Kabinet gee goedkeuring vir Regterlike Opleiding- en Besigheid-lisensiëringwetsontwerpe [KLANK]
ENG NtshavheniOnBills