# Die kabinet sê misdaadbestryding bly ’n topprioriteit, en fokus op die vermindering van moord en die beperking van onwettige vuurwapens, en die stryd teen georganiseerde misdaad en korrupsie. Hierdie antwoord kom na kritiek dat die regering nie ‘n daadwerklike plan het om misdaad te bestry nie. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet het dit ook verwelkom dat die sluipmoordenaar wat betrokke was by die 2017-moord op die ANC-raadslid Sindiso Magaqa van KwaZulu-Natal, skuldig gepleit het:
Kabinet dui prioriteite aan om misdaad, onwettige vuurwapens en korrupsie aan te pak [KLANK]
ENG NtshavheniOnCrimePriority