# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het sy meegevoel met die metro se Katolieke gemeenskap uitgespreek na die dood van pous Franciskus. Die 88-jarige pous is Maandagoggend aan beroerte en hartversaking dood. Hy is onlangs uit die hospitaal ontslaan nadat hy weke lank vir ʼn infeksie behandel is. Hill-Lewis sê dis betekenisvol dat pous Franciskus in Christene se heiligste week van Paasfees dood is:
Kaapstadse burgemeester spreek meegevoel uit na pous Franciskus se dood [KLANK]
ENG GeordinonPope