Skip to content

Kaapstadse burgemeester kondig rekord- SA belegging van R12,2-miljard in infrastruktuur aan [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die metro se kapitale uitgawes van meer as 12,2-miljard-rand vir die 2025/2026-boekjaar is nie net ‘n rekord-infrastruktuurbelegging vir Kaapstad nie, maar ‘n Suid-Afrikaanse rekord vir ‘n stad in ‘n enkele jaar. Nagenoeg 75-persent van die metro se infrastruktuurbelegging hou ‘n regstreekse voordeel in vir laerinkomste-huishoudings. Hill-Lewis sê hoogtepunte oor die volgende drie jaar sluit in 16,7-miljard-rand vir water en sanitasie, ses-miljard-rand vir opgraderings en instandhouding van die elektrisiteitsnetwerk, en 3,3-miljard-rand vir die verbetering van informele nedersettings:

AFR LewisONInvestment