# Die Stad Kaapstad het ‘n brandbestryder Michael Samuels lof toegeswaai nadat hy ‘n vyfjarige kleuter se lewe in Mitchells Plain gered het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid JP Smith sê Samuels was Donderdag in die vroeëmôre-ure aan diens in die wagkamer toe ‘n inwoner hom ingelig het oor ‘n seuntjie wat in ‘n huis daar naby in die moeilikheid was:
Kaapstadse brandbestryder red kleuter se lewe [KLANK]
AFR JPonSavesLife