Skip to content

Kaapstad vra Ministerie van Polisie om verkryging van skuldigbevindings vir onwettige en verbode vuurwapens te prioritiseer [KLANK]

# Die Stad Kaapstad vra die Ministerie van Polisie om die voortdurende mislukking van die strafregstelsel aan te spreek, veral rakende skuldigbevindings vir onwettige en verbode vuurwapens wat deur stadswetstoepassers gekonfiskeer word. Die stad het tussen Januarie 2023 en Maart 2026 een-duisend-763 sake wat verband hou met onwettige vuurwapens en ammunisie aangeteken. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê uit hierdie sake was een-duisend-377 vuurwapenverwant, met een duisend-438 vuurwapens wat gekonfiskeer is:

ENG SmithONFirearms