Skip to content

Kaapstad verskerp sy ramphanteringsplanne [KLANK]

# Kaapstad sê die uitwerking van klimaatsverandering het die afgelope jare meer opvallend geword met ʼn toename in oorstromings, brande en stormgolwe aan die kus. Dis vandag Internasionale Dag vir die Bekamping van Ramprisiko’s en vanjaar se tema is Befonds Weerstand, nie Rampe nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê Kaapstad se ramphanteringspogings sluit die wintergereedheid-taakspan in wat maatreëls moet instel om weerverwante gevolge te bekamp:

AFR SmithonDisaster