# Die Stad Kaapstad se nuwe gas-na-energie-aanleg sal genoeg elektrisiteit opwek vir vier-duisend-300 huishoudings deur sy afvalgas na kragopwekking by die Coastal Park Vullisterrein. Die metro het reeds 93-miljoen-rand aan die projek bestee en sal die volgende drie jaar nog 82-miljoen-rand belê vir verdere infrastruktuur by ander vullisterreine. Die burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die inisiatief sal in die toekoms vir homself betaal met verminderde elektrisiteit-aankope van Eskom en die verkoop van koolstofkrediete:
Kaapstad skakel baanbrekende gas-na-energie-aanleg aan [KLANK]
AFR GeordinonPlant