# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum sal op ‘n hoë gereedheidsgrondslag bly vir ‘n erge kouefront wat Vrydag en Saterdag oor die Wes-Kaap inbeweeg. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënval dié naweek. Die woordvoerder van die Ramprisikobestuursentrum, Sonica Lategan, sê die stad het ook organisasies sonder winsbejag wat as sy vennote optree, in kennis gestel dat humanitêre hulp benodig gaan word:
Kaapstad se rampbestuursentrum bly op hoë gereedheid te midde van kouefront [KLANK]
AFR SonicaLateganonColdFront