# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging se poging om die metro se pro-arm begroting te keer, is daarop gemik om hul eie gevestigde belange te beskerm en hulle eie winste bo die belange van die stad se inwoners te stel. Hill-Lewis het verwys na die vereniging se hangende Hooggeregshofaansoek vir ‘n hersiening van die stad se besluit om sekere vaste koste met eiendomswaarde te verbind:
Kaapstad se pro-arm-begroting aangeval deur SA se rykste eiendomseienaars [KLANK]
AFR GeordinOnBudget