Skip to content

Kaapstad se Opera In Jou Buurt maak opera maklik bereikbaar [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê Opera In Jou Buurt neem die ervaring van opera uit die tradisionele teaterruimte en maak dit vir gehore toeganklik n hulle eie omgewing.  Die metro se Departement vir Gemeenskap, Kuns en Kultuur en die Kaapstadse Operakoor het die afgelope twee maande vier konserte gehou. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê inwoners in plekke soos Gugulethu en Woodstock kon ook die kuns en skoonheid van opera beleef:

ENG HighamOnOpera