# Die Kaapstadse burgemeesterskomitee het ‘n groot privaat sektor-opgradering goedgekeur vir Bellville se atletiekbaan en fietsrybaan. Ingevolge die voorstel van die suksesvolle tender sal die metro die stadions op ‘n langtermynbasis aan die ontwikkelaar verhuur, wat verantwoordelik sal wees vir die opknappings en die voortgesette bedryf as geleentheidsgeriewe. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die raad is gereed om sy finale goedkeuring te gee:
Kaapstad se burgemeesterskomitee keur groot privaat sektor-opknapping van Bellville se atletiekbaan goed [KLANK]
AFR GeordinONReaches