# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om te verseker dat munisipale befondsing nie besnoei word in môre se nasionale begroting nie. Die minister sal probeer om die begroting vir die derde keer ter tafel te lê nadat die twee vorige pogings weens politieke en regsuitdagings gestaak is. Hill-Lewis sê meer as 107- miljoen-rand is van toelaebefondsing aan Kaapstad gesny as deel van landwye besnoeiings in 2023/2024:
Kaapstad se burgemeester vra geen besnoeniings aan munisipale of infrastruktuurbefondsing [KLANK]
ENG GeordinonNoCuts