Skip to content

Kaapstad se burgemeester verwelkom verbintenis tot spoor-afwenteling in die nasionale meesterplan [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, verwelkom die hernude verbintenis tot spoorweg-afwenteling in die konsep Nasionale Spoormeesterplan wat die minister van vervoer, Barbara Creecy, vir openbare kommentaar vrygestel het. Die plan skets ‘n ambisieuse visie van twee-duisend-miljard-rand om Suid-Afrika se onderpresterende spoorwegsektor teen 2050 as die ruggraat van die logistieke en vervoerstelsel te herposisioneer. Hill-Lewis sê Kaapstad is gereed om die eerste metro te wees wat sy eie treine beheer:

AFR GeordinONMasterplan