# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê geskiedkundige vordering word gemaak met die omgewingsbeskerming van die metro se ontspanningsvleie. Die baggerwerk by Zeekoevlei is goed op dreef, asook die lewering van ‘n tweede onkruidverwyderingsmasjien vir Zandvlei, die derde gespesialiseerde voertuig van sy soort wat die kwartaal afgelewer is. Hill-Lewis sê die vaartuie sal nie net die omgewingsgesondheid van hierdie vleilande verbeter nie, maar ook waterweë skoonmaak om die vlei meer bevaarbaar en veiliger vir gemeenskappe te maak:
Kaapstad se burgemeester benadruk vordering met omgewingsbeskerming van ontsplanningsvleie [KLANK]
AFR GeordinonProtection