Skip to content

Kaapstad se Aptekersdiens voorsien jaarliks miljoene items [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Aptekersdiens het die afgelope jaar die Elula-apteekstelsel suksesvol ingestel, wat ‘n digitale uitreikings- en voorraadbestuursprogram is. Die metro het 37 aptekers en 77 aptekersassistente, wat die afgelope 12 maande medikasie ten bedrae van 230-miljoen rand in meer as 70 apteke uitgereik het. Die burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Francine Higham, sê die Elula-apteekstelsel verseker korter wagtye, beter werkvloei en goeie voorraadbeheer:

AFR FrancineonChallenges