# Die Stad Kaapstad ondersoek virtuele kragaanleg-moontlikhede terwyl die metro deel is van ʼn beoordelings-toetslopie vir ʼn tegniese vennootskap. ʼn Virtuele kragaanleg is ʼn netwerk gedesentraliseerde skoner energiebronne, van fotovoltaïese sonkragstelsels op dakke tot nutskaal-opwekking en bergings-aanlegte wat saam as ‘n tradisionele kragstasie funksioneer. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die metro is op die voorpunt van energie-hervorming:
Kaapstad ondersoek slim-energie deur eerste virtuele kragaanleg [KLANK]
ENG LimbergONSmartEnergy