# ʼn Vennootskap tussen die Stad Kaapstad en The Litterboom Project het sedert Mei vanjaar meer as 23 ton vullis uit riviere en kanale verwyder. Met die metro se toelaag kon die projek agt nuwe vullisversperrings reg oor die metro oprig. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê Litterboom neem ook die plastiekvullis uit riviere en verwerk dit in materiaal waarmee bruikbare artikels gemaak kan word:
Kaapstad-Litterboom-vennootskap verwyder 23 ton afval uit riviere [KLANK]
ENG BadroodienOnWaste,