# Die Stad Kaapstad sê sy begroting vir ekonomiese groei van 868-miljoen-rand vir die 2026/2027-boekjaar sal programme ondersteun wat gemik is om beleggings te lok, besighede te laat groei en werksgeleenthede te skep. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die befondsing sal ook gebruik word om toerisme te bevorder, entrepreneurs te ondersteun, vaardigheidsontwikkeling te verbeter, burokrasie te verminder en Kaapstad se posisie as ‘n toonaangewende beleggingsbestemming te versterk:
Kaapstad keur begroting van R868-miljoen goed om werksgeleenthede en ekonomiese groei te dryf [KLANK]
ENG VosOnEconomicGrowth