# Stad Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum sê hy hou die uitwerking van die huidige gure weerstoestande dop. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir swaar reën tot Vrydag, met ‘n gevaar van plaaslike oorstromings oor die westelike dele van die Wes-Kaap, veral in laagliggende gebiede en gebiede wat swak dreineer. Die sentrum se woordvoerder, Sonica Lategan, sê amptenare is ontplooi om die situasie dop te hou:
Kaapstad hou uitwerking van huidige weervoorspelling dop [KLANK]
AFR SonicaOnFloods