Skip to content

Rugby: Kaapstad bied vergrote gratis parkeer- en vervoerdiens vir wedstryd van Bokke teen Wallabies [KLANK]

# Rugby: Die Stad Kaapstad bied Saterdag ‘n vergrote gratis parkeer- en vervoerdiens aan wanneer die Moederstad gasheer is vir die tweede Rugbykampioenskapswedstryd tussen die Springbokke en die Wallabies op die Kaapstad-stadion. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die gratis MyCiTi-pendeldiens begin die oggend 11.30 en is tot die aand half-tien beskikbaar:

AFR SmithonRugbyGame