# Die Stad Kaapstad bied ‘n beloning van 100-duisend-rand aan vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming en vervolging van persone wat verantwoordelik is vir ‘n massaskietery in Mitchells Plain. Tien mense is Donderdag in drie afsonderlike voorvalle in Beacon Valley geskiet met drie wat noodlottig gewond was. Nog twee mense is in Tafelsig en die sentrale sakekern dood. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die onlangse skietvoorvalle is ‘n regstreekse bedreiging vir die veiligheid en welstand van gemeenskappe:
Kaapstad bied beloning van R100 000 aan om Mitchells Plain-skieters vas te trek [KLANK]
AFR SmithonReward