Skip to content

Kaapstad belê meer as R4-miljard in elektrisiteitsinfrastruktuur [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy is verbind tot sy visie om energiesekerheid te bereik soos in die Stad se Energiestrategie 2050 uiteengesit is. As deel van sy nuwe begroting van 2024 tot 2027, belê die metro meer as vier-miljard-rand in kraginfrastruktuurprojekte. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê hulle is trots op die suksesvolle bekendstelling van die aanlyn kleinskaalse aansoekplatform vir ingebedde opwekking wat die aansoekproses makliker maak vir klante en installeerders:

ENG XantheaonEnergySecurity