Skip to content

Kaapstad aanvaar ‘Invested in Hope’-begroting wat R40-miljard infrastruktuurplan insluit [KLANK]

# Die Kaapstadse se stadsraad het die stad se Invested in Hope-begroting vir 2025/2026 aanvaar. Dit sluit verskeie maatreëls in om plaaslike belasting te verlig, asook ‘n Suid-Afrikaanse rekord 40-miljard-rand-infrastruktuurprogram oor drie jaar. Ook ingesluit is ‘n groot belegging in woonbuurt-polisiëring in elke wyk en die uitbreiding van skoonmaakdienste vir hoofpaaie en stadskerne. Die burgemeester Geordin Hill-Lewis sê dis nie net ‘n begroting nie, maar ‘n verklaring van voorneme:

AFR GeordinonBudget