# Die Kaapse Wynland-lughawe en die Universiteit Stellenbosch het ‘n vennootskapsooreenkoms onderteken om vernuwing, navorsing en vaardigheidsontwikkeling te ondersteun vir die lughawe se beplande uitbreiding van agt-miljard-rand. Dit sal tydens die bou-fase na verwagting ongeveer 35-duisend-werksgeleenthede skep en meer as 100-duisend regstreekse en onregstreekse werksgeleenthede in die Wes-Kaap. Deresh Ramjugernath van die universiteit sê die samewerking sal fokus op gebiede soos ingenieurswese, lugvaart, vervoer, logistiek en volhoubaarheid:
Kaapse Wynland-lughawe en Universiteit Stellenbosch span saam om vernuwing te bevorder [KLANK]
ENG RamjugernathOnPartnership