Skip to content

Kaapse Wynland-brandbestryders veg steeds teen bosbrande in Witzenberg-gebied [KLANK]

# Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens sit vandag die stryd voort met brandbestryding in die Witzenberg-gebied. Vandag is die agtste dag van bestryding vir spanne in die Kaapse Wynland. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Jo-Anne Otto, sê terwyl die bosbrande in die Wellington-gebied nou ten volle onder beheer is, duur die werk voort in Witzenberg. Sy voeg by daar is ‘n mate van kommer dat die windspoed sal toeneem, wat reeds moeilike omstandighede sal vererger:

AFR JO-AnneonWitzenberg