Skip to content

Kaapse gesondheidsorg-apteke kry gesogte A-graad gradering [KLANK]

# Drie van Kaapstad se primêre gesondheidsorg-apteke, Ocean View CDC, Pelican Park CDC, en Albow Gardens CDC, het die gesogte A-graad klassifisering van die Suid-Afrikaanse Aptekersraad ontvang. Graad A is die hoogste erkenning wat ‘n apteek kan kry. Die burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Francine Higham, sê hierdie prestasie wys die metro se sterk onderneming om apteekdienste aan te bied wat veilig, betroubaar en van hoë gehalte is en vertroue in Kaapstad se primêre gesondheidsorg versterk:

ENG HighamOnArating