Skip to content

JustMoney sê rentekoers het gedaal, maar daar is geen plek vir oorgerustheid nie [KLANK]

# Suid-Afrikaners kan nie oorgerus wees waar dit by geldbestuur kom nie, selfs al het die rentekoers gedaal. Dis die mening van Just Money se bedryfs- en verkoopsbestuurder, Sarah Nicholson. Die Reserwebank het verlede maand die terugkoopkoers met 25 basispunte verlaag tot sewe-persent. Dit beteken handelsbanke se prima-uitleenkoers het tot 10,5-persent gedaal. Nicholson sê versigtigheid en slim finansiële keuses bly noodsaaklik vir mense om geldelike uitdagings die hoof te bied:

ENG NicholsonOnSpending