# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het bevestig beide die Khampepe- en die Madlanga-kommissies is ten volle gereed om met hul werk voort te gaan. Dit volg nadat die Madlanga-kommissie wat bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel ondersoek, die uitstel van die openbare sittings aangekondig het. Kubayi het bevestig die Khampepe-kommissie wat pogings ondersoek om apartheid-era vervolgings te dwarsboom, soos beplan in die Sci-Bonosentrum sal begin, terwyl die Madlanga-kommissie se lokaal onveranderd bly:
Justisie-minister bevestig Khampepe- en Madlanga-kommissies is voorbereid om te begin werk [KLANK]
ENG KubayiOnCommissions