# Die geliefde Nieu-Seelandse akteur, Sam Neill, veral bekend vir sy rolle in Jurassic Park, en die van kaptein Borodin in die spioenasieriller The Hunt for Red October, het in die ouderdom van 78 gesterf. Hy was omring deur sy familie in die St Vincent’s-privaat hospitaal in Sydney, Australië. Huldeblyke stroom van oral in. Die Nieu-Seelandse eerste minister, Christopher Luxon, onthou hom as een van die groot name wat gehelp het om die land se rolprentbedryf wêreldwyd bekend te maak.
Jurassic Park-akteur Sam Neill sterf op 78