Skip to content

Julius Malema glo begrotingsrede sal sonder werklike planne wees [Klank]

# Die EFF-leier Julius Malema glo die begrotingsrede van die minister van Finansies, Enoch Godongwana sal sonder planne vir werkskepping, ekonomiese groei of ondersteuning vir staatsondernemings wees. Na ‘n begrotingsdooiepunt van twee maande het die minister verlede maand sy voorstel vir ‘n verhoging van BTW teruggetrek. Hy sal Woensdag begroting 3.0 ter tafel lê. Malema sê Godongwana moet voorstelle vermy wat die meerderheid burgers finansieel sal belas:

ENG MalemaOnBudget