Skip to content

Judges Matter dring aan waarnemende regter-president Ledwaba moet op spesiale verlof geplaas word [KLANK]

# Die regterlike waghond Judges Matter sê die waarnemende Gautengse regter-president, Aubrey Ledwaba, moet op spesiale verlof geplaas word na ernstige bewerings van omkopery. Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê Ledwaba het 2,5-miljoen-rand ontvang om die vermeende kartelbaas Katiso Molefe te help vrylaat, maar Ledwaba ontken die bewerings. Mbekezeli Benjamin van Judges Matter sê dit sal verstandig wees vir Ledwaba om opsy te staan totdat die bewerings deur middel van beëdigde verklarings en formele ondersoekprosedures gestaaf word:

ENG-BenjaminOnLedwaba