# Staatsaanklaer Zelda Swanepoel het die Joslin Smith-verhoor as die eerste van sy soort in Suid-Afrika beskryf. In haar slotbetoë het sy aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê dat Joslin se verdwyning die saak bemoeilik. Joslin se ma en twee ander staan tereg op aanklagte van mensehandel. Swanepoel beweer die kind is vir muthi verkoop, en dat die beskuldigdes geen poging aangewend het om haar te vind nie, omdat hulle geweet het sy sou nooit terugkom nie:
Joslin Smith-saak ‘n eerste in SA, sê staatsaanklaer [KLANK]
ENG-SwanepoelOnKelly