# Die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister doen ‘n dringende beroep op jong mans tussen 16- en 35-jaar oud om as stamselskenkers te registreer en waarsku te min skenkers veroorsaak lewensverlies. Junie is Jeugmaand en die register verskerp nou sy werwingsveldtogte by skole en universiteite. Die register se adjunkdirekteur, Jane Ward, sê stamselle van jong manlike skenkers lewer die beste reultate vir pasiënte met lewensbedreigende bloedkanker:
Jong mans versoek om in Jeugmaand te registreer as stamselskenkers [KLANK]
ENG WardOnStemCell