Skip to content

Johannesburg verwelkom herstel van sy skuldinstrumente deur JSE [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het die besluit van die Johannesburgse aandelebeurs verwelkom om die metro se genoteerde skuldinstrumente wat vroeër opgeskort is, weer te herstel. Dit volg na die indiening van die metro se jaarverslag vir die 2024/2025-boekjaar vroeër vanjaar, wat ‘n belangrike regulatoriese vereiste nagekom het met die stad wat nou ten volle voldoen aan die JSE se skuldnoteringsvereistes. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê die herstel bevestig dat Johannesburg sy statutêre en regulatoriese verpligtinge nakom:

ENG JamesONLifts