#Die Stad Johannesburg het Projek Lokisa, ‘n grootskaalse skuldinvorderingsplan, bekend gestel wat op welgestelde residensiële en kommersiële oortreders gemik is. Die waarnemende hoof van die Inkomstediens, Malope Ramagaga, sê die doel van die projek is om miljarde terug te kry wat op elektrisiteit, water en belasting geskuld word. Projek Lokisa gaan ook onwettige verbindings takel en probeer om kredietbestuur en verordeninge konsekwent toe te pas. Hy het aan SABC News gesê verouderde stelsels en foutiewe rekeninge het die finansiële krisis vererger:
Johannesburg stel Projek Lokisa bekend om miljarde munisipale skuld te delg [KLANK]
ENG-RamagagaOnProject