# Die Johannesburgse onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Loyiso Masuku, sê hoewel die metro se finansies onder geweldige druk is, het dit nie ineengestort nie. Sy het ‘n begroting van 971-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar ter tafel gelê. Die begroting sluit strawwe tariefverhogings in, met waterpryse wat met 12,5-persent styg, elektrisiteit met 8,63-persent en sanitasie met 6,2-persent. Masuku sê hulle moet dringende kwessies befonds, beskerm wat noodsaaklik is, benut wat moontlik is, en saamwerk waar hulpbronne tekort skiet:
Johannesburg se onderburgemeester sê die land se ekonomiese spilpunt het nie ineengestort nie [KLANK]
ENG MasukuOnInvestment