Skip to content

Johannesburg Ontwikkelingsagentskap begin met infrastruktuur vir stedelike landbou [KLANK]

# Die Johannesburg Ontwikkelingsagentskap het in samewerking met die stad se Departement van ontwikkelingsbeplanning begin begin met infrastruktuur vir ‘n projek om die voorbestaan van stedelike landbou te verseker. Die doel is om voedselonsekerheid te beveg, nuwe boere te bemagtig en volhoubare stedelike boerdery in die metro uit te brei. Die woordvoerder van die metro, Virgil James, sê die departement het ‘n voedselsekerheid-eenheid gestig om armoede te takel en waardigheid te herstel in gemeenskappe wat die meeste deur honger geraak word:

ENG VirgilonProject