Skip to content

Johann Rupert pleit by Trump om Suid-Afrika in stryd teen misdaad te help [KLANK]

# Die sakeman Johann Rupert het aan die Amerikaanse president, Donald Trump, gesê Suid-Afrika het tegnologiese hulp nodig om sterftes in die land te bekamp. Hy was deel van die Suid-Afrikaanse afvaardiging wat Trump gister by die Withuis ontmoet het. Rupert het beklemtoon dat misdaad reg oor die land voorkom en nie net wit boere raak nie:

ENG RupertOnCrimeTechnology