# Die Stad Johannesburg se afvalbestuurs- en reguleringseenheid werk saam met verskeie belanghebbendes om ‘n inligtingsessie oor afvalherwinning aan te bied ter herdenking van Wêreld-herwinningsdag. Dié dag word vandag gevier en beklemtoon die noodsaaklike rol van herwinning in die skepping van ‘n volhoubare omgewing. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê hulle raak jaarliks van meer as 1,4-miljoen ton vullis ontslae wat alles by die vier operasionele stortingsterreine gestort word. Dit het minder as vyf jaar se beskikbare ruimte oor:
Joburg herdenk Wêreldwye Herwinningsdag met inligtingsessie oor afvalbestuur [KLANK]
ENG VirgilonRecyclingDay