# Die Johannesburgse metropolisie vra motoriste om hul veiligheid eerste te stel te midde van waarskuwings oor hewige en onbestendige weerstoestande in Gauteng. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel aanhoudende swaar reën met oorstromings en die moontlikheid van donderstorms oor dele van die provinsie. Xolani Fihla van die metropolisie sê swaar reënval veroorsaak gewoonlik kitsvloede op verskeie hoofroetes en daarom word motoriste gemaan om versigtig te bestuur of alternatiewe roetes te gebruik;
JMPD maan motoriste om uiters versigtig te wees te midde van gure weerstoestande [KLANK]
ENG FihlaONWeather